Tuis Artikels/Preke Gebeurtenise Skakels Advertensies My Eie Bladsy Administrasie
23 besoekers vandag, 23 bladsye vertoon
Welkom ! Login
Soek
Woord/e
 

Gebeurtenise
Geen rekords
Meer...

Skakels
www.wilge.co.za 
www.nuwelied.info 
Meer...

03 LEEF OORWINNING OOR JOU REUSE deur Michael van Blerk
Daar is dikwels in ons lewens reuse wat opstaan. Hierdie reuse kan sonde, probleme, moeilike verhoudings, ens. wees. Die HERE sÍ vir ons dat ons meer as oorwinnaars is deur Christus wat ons liefhet. Konfronteer jou reuse en leef die oorwinning oor hulle! 
Meer...
 
02 LEEF OORWINNING DEUR JERIGO TE OORWIN deur Michael van Blerk
Tussen ons en die beloftes van God is 'n Jerigo. Almal wil graag die beloftes van God geniet, maar om by ons Beloofde Land uit te kom, moet die mure van ons Jerigo's val. Jou Jerigo is al die probleme en struikelblokke wat in die pad staan van God se beloftes. Jerigo mure val nie deur menslike metodes of strategiŽ nie. Dit is net geloof in God wat die oorwinning bring. 
Meer...
 
01 LEEF OORWINNING DEUR GELOOF deur Michael van Blerk
Jesus Christus het vir ons die oorwinning behaal op die kruis. Ons het nodig om die oorwinning te leef. Dis nie 'n taak nie, dis 'n geskenk wat ons moet neem en 'n posisie waarin ons moet kom. LEEF OORWINNING! 
Meer...
 
WIE IS ONS EN WAT GLO ONS?
Vind uit wat ons naam beteken, wat ons visie en missie is, ons geskiedenis, en ook wat ons glo. Volg net die rooi "link" hieronder... 
Meer...
 
STRUKTUUR VAN KAINOS AANBIDDINGSENTRUM
In Kainos Aanbiddingsentrum glo ons dat strukture die kerk moet dien en dat die kerk nie strukture moet dien nie. Ons struktuur verander gereeld soos wat die HERE vir ons in nuwe rigtings neem.  
Meer...
 
WAT BETEKEN LIDMAATSKAP BY KAINOS?
Meer oor lidmaatskap by Kainos Aanbiddingsentrum. Volg net die rooi "link" hieronder... 
Meer...
 
ONS SENDING BETROKKENHEID
Waarmee is ons tans besig? Volg die rooi "link" hieronder... 
Meer...
 
KAINOS EQUIPPING SCHOOL - KAINOS TOERUSTING SKOOL
Ons toerusting skool beweeg op twee bene: Ons het 'n voltydse skool en 'n deeltydse (een aand 'n week) skool. 
Meer...
 
Kontak Ons
Wil U graag in verbinding met ons tree? Vol die rooi "link" hieronder vir meer besonderhede... 
Meer...
 
Ons Belydenis
Kom lees 'n bietjie oor wat ons glo en waarom. Volg die rooi "link" hieronder... 
Meer...
Advertensies
Geen rekords
Meer...

U Mening
Waar pas kerkbywoning in jou persoonlike verhouding met Christus?
   
  Baie belangrik 
  Minder belangrik 
  Glad nie belangrik nie 
Verslae...
Nuus
 
 
 


 Tuis   Artikles/Preke   Gebeurtenise   Skakels   Advertensies   My Eie Bladsy   Administrasie 

Webwerf (C) 2005 deur Kainos Aanbiddingsentrum